Dinsdag 11 Junie
Oudtshoorn Kunstevriende bied aan: Aniel E-werts se debuutklavieruitvoering.18:30. Klein Karoo Ostrich Emporium, Oudtshoorn. Kaartjies te koop by Emporium. Vir navrae, kontak Antoinette: 084 5671030
Donderdag 13 Junie
Droogtes – hulle geaardhede en herhaling. Die verhale van rampe gelees in die klippe van Oudtshoorn. Moenie dié praatjie deur dr Gideon Hendrik Groenewald, Suid-Afrikaanse wetenskaplike met ’n PhD in geologie, misloop nie! 19:00. La Plume Venue, Volmoed. Gratis. Bespreking noodsaaklik: 044 272 7516 tussen 08:00 en 17:00.
Wednesday 26 June
Network evening: Pub quiz. 18:30. Turnberry Boutique, Oudthoorn. R100 per team. For enquiries and entries, contact Corleen: 044 279 8532 / info@oudtshoorn.com
Wednesday 31 July – 2 August
Animal portrait painting workshop with Elize Bezuidenhout. For enquiries contact Marline van Zyl: info@thefeatherbed.co.za