VRYDAG 20 JULIE
Klein Karoo Klanke 4. Kom ervaar die Klein Karoo se talent met Jakes Maverick, Joshua Paul Williams en Gerdus & Co. 20:00 – 23:00 by La Dolce Vita, Oudtshoorn. Navrae: 072 242 4742.
3 – 11 AUGUSTUS
Art on Track by die Calitzdorp Stasie. Skilderye, beelde, keramiek, ens. Opening: Vrydag, 3 Augustus, om 17:00. Veiling van werke: Saterdag, 11 Augustus, om 18:30. Navrae: Sandy Chaitowitz (072 314 26020).
9 – 12 AUGUSTUS
Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.