SONDAG 3 JUNIE
Bikers vir Liefdadigheid se Paws in Need Run na Oudtshoorn Dogs in Need by die Oudtshoorn Diereskut. Vertrek 11:00 vanaf die parkeerterrein voor Checkers, Redefine Square, George na die Pick n Pay-parkeerterrein op Oudtshoorn. Vertrek daarna vanaf Pick n Pay na die diereskut. Vir inligting: Anton (083 382 4510) of Leigh-Anne (082 417 6861).
DONDERDAG 7 JUNIE
Gert Meiring, bestuurder van Huis Elsje op Mosselbaai en ’n kenner op die gebied van demensie lewer ’n insiggewende praatjie oor Demensie – feit of fiksie? 10:30. Caves Aftreeoord, Oudtshoorn. Die praatjie maak deel uit van die maandelikse vergadering van die Alzheimers Ondersteuningsgroep. Almal welkom. Navrae: Christine Nelson (073 366 3216).
16 – 18 JUNE
Calitzdorp Winter Festival. Enquiries: Zelma Kriek: 082 576 5855; info@calitzdorpwinterfestival.co.za
SATURDAY@16 JUNE
• Simon van der Stel Foundation: Outing to Oudtshoorn and Schoemanshoek. Come learn about the Oudtshoorn of days gone by! Starting at the Klein Karoo Ostrich Emporium. 09:00 for 09:30. We will visit four different venues, exploring how old buildings have been repurposed for life in 2018. All welcome. Booking essential. Contact Caro (083 571 1608 / 044 2727323 / caromac1@gmail.com)
• Western Hope Krieketklub hou sy Algemene Jaarvergadering by die Vaardigheidskool op Oudtshoorn. 15:00. All lede en nuwe lede wel – kom. Navrae: James du Preez (072 243 4896).