DONDERDAG 19 APRIL
Alzheimer Ondersteuningsgroep vergader in die Bain Laverssaal by Millenniumpark. 15:00 (3 nm). Kom gesels en ondersteun diegene wat dit baie nodig het. Kontakpersoon: Christine Nelson (073 366 3216).
20 – 22 APRIL
36ONE MTB Challenge in die Klein Karoo.
MAANDAG 23 APRIL
Buurtwagvergadering vir Wesbank. Alle inwoners van Wesbank is welkom om te kom saamgesels oor veiligheid in die woonbuurt. 18:30. Saal van die NG Kerk Oudtshoorn-Wes hv Buitekant- en Tuinstraat.
27 – 29 APRIL
• PlaasKombuisfees in Prins Albert. Biertuin met musiek en gaskunstenaars, teetuin, potjiekos, skaapkop, afval, braaivleis en boerekos, stalletjies, kindervermaak, orreluitvoering en blomme. NG Kerk. Toegang: R10 .Navrae: Adele Hatting (082 639 8647) en Madri Rossouw (083 383 2591).
FRIDAY 27 APRIL
Doggy-Walk and Market Day at Oudtshoorn Pound, presented by Oudtshoorn Dogs in Need (ODIN). 09:00 – 15:00. Entrance: R50. Food and variety of items to buy. Contact: 082 725 7227.
11 – 12 MEI
Red Stone Mountain Bike and Trail Running Weekend te Buffelskloof, Kruisrivier, Calitzdorp.