Donderdag 25 Januarie
Calitzdorp – Vergadering vir dranklisensies en tweedehandse goedere by Rose of the Karoo. 14:00. Navrae: sers Gordon by 044 213 8800.
Saterdag 3 Februarie
Laerskool Wesbank bied aan die Leopard Crawl MTB. Navrae: Louis Lategan by 044 279 1731 / 082 337 3811 of besoek www.leopardcrawl.co.za