Die Departement van Sosiale Ontwikkeling het Woensdag, 28 Februarie, ’n rekenaar aan die Ithemba Skuiling vir haweloses oorhandig.
Op die foto is Dr Dennis Nhgonyama van die Departement van Sosiale Ontwikkeling, Jan Aford, voorsitter van Ithemba Skuiling vir Haweloses, Dr Hannelie Shone en Marita Woudstra, senior maatskaplike werker van Ithemba Skuiling. Foto: Verskaf
Rekenaar oorhandig aan skuiling
