’n Fondsinsamelingprojek van die OSS Assosiasie gehou by Black Swan / Mintt Restaurant

Daar is verlede Vrydagaand lekker gekuier en gesmul by die Black Swan /Mintt Restaurant op Oudtshoorn wat ’n driegangete gratis aangebied het vir ’n fondsinsamelingprojek van die OSS Assosiasie. Volgens Deon Bosman wat die fondinsa­meling geïnisieer het, sou die aand nie so ’n sukses kon wees sonder die steun van die restaurante nie. Hier voor van links is Adele Wright van Solidariteit Helpende Hand, Deon (Bossie) Bosman, Magdalena Marais en Hein Crocker van OSS. Agter van links is Daniël Terblanche van die Black Swan en Mintt en Lize van Straaten, ma van klein Heini van Straaten. Die opbrengs van die kaartjies wat vir die ete verkoop is en ’n veiling die aand, staan op sowat      R25 000 en is volgens Bosman geoormerk vir uitgawes van So­lidariteit Helpende Hand, Heini van Straaten en OSS.   Foto: Schalk le Roux