Kannaland hulpprojek

Die Kannaland Munisipaliteit het Dinsdag, 14 Mei, hul Acceleration Of Service Delivery-projek in Ladismith aangebied waar die polisie teenwoordig was en inwoners bygestaan het met die sertifisering van dokumente. Inwoners kon ook aansoek doen vir behuising by die munisipaliteit, asook aansoeke indien vir befondsing vir besigheidseienaars. Foto: Verskaf