Die Oudtshoorn Vryburgers skenk markiestente aan NG Wes-Gemeente vir Dankfees

Die Oudtshoorn Vryburgers het Maandag twee markiestente aan die NG Wes-Gemeente geskenk om te gebruik vir die kerk se Dankfees, basaar en ander gemeentefunksies. Dié tente is sedert 2002 deur die Vryburgers gebruik en vir menigte gemeenskapfunksies aangewend, dikwels as ’n kostelose skenking. Agter van links staan ds Andre Orffer, De Villiers Neethling, Constant de Waal, Fanie Fourie en Makka Swart, en voor van links ds Jan Marais, Henry Calitz (stuurman), Frikkie Botma (voormalige Vryburger) en Lootie Vermeulen. Foto: Angelique Erasmus