Deon Booysen is die wenner!

Hier is Die Hoorn en Oudtshoorn Spar se kompetisiewenner!

Die wenner van R1500 se produkte van Oudtshoorn Spar in Die Hoorn se leserskompetisie die laaste paar weke, is Deon Booysen. Hier is hy saam met Heinrich Terblanche, mede-eie-naar van Oudtshoorn Spar, en Wynd­ham Ewerts van Die Hoorn.          Foto: Tieneke Maritz

DIE gelukkige wenner van R1500 se produkte  van Oudtshoorn Spar in Voortrekkerweg is Deon Booysen van Oudts­hoorn.
Booysen vertel dat dit die eerste keer in sy lewe is wat hy ’n kompetsie wen.

Booysen is die wenner van Die Hoorn en Oudts­hoorn Spar se leserskompetisie wat die laaste paar weke in Die Hoorn aangebied is.

Sy wenprys is produkte ter waaerde van R1500 van Oudtshoorn Spar.

Booysen se naam is Dinsdag uit al die korrekte inskrywings getrek.