Coronation-inwoners vier vrolike Lentedag

Inwoners van Coronation Memorial het vanjaar ’n vrolike en kleurvolle Lentedag gevier. Dié bederfdag vir inwoners is deur die oordbestuur onder die leiding van me Herold en suster Daniels gereël en het verskeie items soos sang en dansvertonings ingesluit, asook ’n heerlike ete. Foto verskaf