15 gelukkige kaartjiewenners!

DIE 15 gelukkige lesers van Die Hoorn wat dubbelkaartjies wen na die komiese drama Die voordele van eierwit is die volgende lesers: Saterdag 23 Maart om 18:30: Cecilia Ungerer, Sandra Bester, Santa Cassata, Marie van Antwerpen, Hannah Langenhoven; Maandag 25 Maart om 18:30: Mariana Swanepoel, Hercules Kritzinger, Danthea Scharneck, Helena De Villiers, Nelmaré Botha; Woensdag, 27 Maart, om 18:30: James Visagie, Marita Lamprecht, Eleanor Malgas, Loraine Potgieter, Linelle Groenewald. Baie geluk!

Die Hoorn het reeds met die wenners reëlings getref oor waar om hul kaartjies te kry.

• Die voordele van eierwit is tydens die KKNK te sien in die saal van die Hoërskool Oudtshoorn.

Kaartjies by Shoprite/Checkers en Computicket.