Foto van die Week 02/14/2019 ’n Besonderse foto van een van Oudtshoorn se bekendste geboue, die NG Moederkerk op die hoek van Hoogstraat en Kerkstraat, geneem deur Michelle Dawson.