Foto van die Week 09/20/2018 Anika Grimbeek (6) en die Jack Russel, Courage, het na ’n onlangse reënbui lekker saam baljaar op die Skougronde op Oudtshoorn.Foto: Tieneke Maritz