Foto van die Week 08/23/2018 Dié klapperbos (Nymania capensis) is verlede week net buite Oudtshoorn op die Mosselbaai-pad deur Michelle Dawson afgeneem. Dié struik wat soms ook ‘n klein boompie word is endemies tot die Klein Karoo.