Mooie Klein Karoo!
Ons kan nie genoeg kry van lesers se pragfoto’s van die Klein Karoo dié tyd van die jaar nie. Dié lief- like foto is verlede Vrydag vroeg deur Niekie Eksteen van De Rust geneem met die vetplante wat behoorlik vlam in die vroeë oggendlig.