Foto van die Week 03/29/2018 Die eerste spore van die herfs se kleurespel is reeds oral in die Klein Karoo te sien. Dié foto is op die parkeerterrein van die Queen’s Mall op Oudtshoorn geneem. Foto: Liesel le Roux