Foto van die Week 03/08/2018 Sy het nou die dag op die historiese plaas Abrahamskraal, 33 km van Prins Albert, gekuier, waar sy dié foto geneem het, vertel Marlene Malan. “Dit was teen sonsondergang, en die lig op hierdie dammetjie hier was vir my baie mooi.” Voorwaar!