Foto van die Week 03/01/2018 Dié goudgeel sprinkaan is deur Michelle Dawson op Oudtshoorn in ’n tuin afgeneem. Wie kan help met inligting oor dié sprinkaan?