Foto van die Week 02/01/2018 Hierdie lesersfoto van ’n Kaapse gordelakkedis (Cape Girdled Lizard) is onlangs deur MC Botha naby Kaap Infanta in die Overberg geneem.