Foto van die Week 10/12/2017 Dit is lente in die Klein Karoo. Dié lieflike hoekie is in die tuin van Alie en Lehana Killian van Oudtshoorn, een van die dorp se Tuine vir Diere wat Saterdag besoek kan word (inligting op bladsy 3). Foto: Liesel le Roux