Die vrolike lesersfoto is aan Die Hoorn gestuur deur Norman Tomé, oupa van hierdie drie oulike seuns wat deur hulle ma, Lizanne Jordaan, afgeneem is. In die middel is Jean met sy tweelingboeties Christopher en Mouton weerskante. Die Jordaans woon op Stellenbosch.