Foto van die week: 30 Mei 2025
“On the back of a horse, you will find Paradise.” - unknown. EKS Shakeel (links) en sy ruiter Natasja Lareman en Perdeberg Hi-Obsession met haar ruiter Menita Renitson het Sondag een laaste oefensessie ingewerk op die Mount Hope pad. Die uitsig op pad terug was asemrowend mooi gewees en die weer lieflik, voor die winterkoue die Klein Karoo kom omhels het. Foto: Angelique Erasmus