Foto van die week: 28 Maart 2025

Die son sak elke aand met die belofte van ’n nuwe dag wat voorlê. Dis ook vir my ’n herinne-ring om wat in die verlede is, net daar te los, want môre bring nuwe dinge. Fil 4:9 - Omdat Christus Jesus dit verdien het, sal my God uit Sy heerlike rykdom vir julle voorsien in elke behoefte wat julle het. - Ruan Josh Foto: Angelique Erasmus