Foto van die week Dis lamtyd in die Klein Karoo, en hierdie trop Angorabokke op pad na Schoemanshoek is afgeneem deur Anke Kruger. Daar is niks so oulik soos die klein spelerige bokkies wat in die lande ronspring en speel nie. Foto: Anke Kruger 10/26/2023