Foto van die Week
Pieter gaan draf gereeld om Oudtshoorn, en neem dan die mooiste foto’s van die Klein Karoo tydens sy oefensessies. Hierdie is een van ’n hele klomp waaruit Die Hoorn moes kies die week. Hy moet lekker fiks bly aangesien hy een van die toptennisafrigters op Oudthoorn is. Kontak hom gerus by 082 775 7606,Totally Tennis vir meer inligting.
Foto: Pieter van der Walt