
Laat liefs slapende honde lê. Foto: Angelique Erasmus
’n Regte Gucci handsak:
Klein Gucci – die Boston terriër kruis, wat gereeld by Die Hoorn kom kuier, het die week besluit sy is nou ’n regte handsak hondjie. “Ons spot gereeld dat sy ons ESA (Emotional Support Animal) is. Ten spyte van die feit dat die handsak te klein vir haar reeds klein lyfie is, het sy haar been en boude ingewikkel gekry en lekker gemaklik gesit tot by die volgende bestemming. Hier is die siening van “As die handsak (skoen) jou pas” van toepassing. Nou kan ek ook sê ek het ‘n egte Gucci handsak. Foto: Aldo van Wyk

Laat liefs slapende honde lê. Foto: Angelique Erasmus