Foto van die Week

Die reënboog se punt sowaar toe naby De Rust gevind! Kathryn Eybers Saterdag in die pragtige Numbi Valley buite De Rust waar ’n skouspelagtige reënboog laag bo die grond gehang het. ’n Mens kan net wonder - is dit dalk die legendariese pot goud voor in die middel? Foto verskaf