Foto van die week: 2 Mei 2025

Raai waar is hierdie brug? Die Hoorn het onlangs bietjie in en om Oudtshoorn gery en op ’n opwindende brokkie ingligting afgekom. Alhoewel ons nie nou kan bekendmaak wat dit is nie, kan lesers ons kontak met hul raaiskote waar hierdie foto geneem is. Stuur jou antwoord per WhatsApp of sms na 083 388 3684, en hou die koerant in die toekoms dop.

Geborg deur: