Foto van die Week: 18 April 2024

’n Pragtige uieoes wat in Oktober 2018 afgeneem is op die plaas Te Vrede Landgoed van Johan Strasheim net buite Oudtshoorn. Oor sowat ses maande, rondom Oktober, gaan die uieblomme weer ’n lus vir die oog in en om die Klein Karoo wees met wit en pers blomme oral langs die pad te sien. Hierdie is een van die mooiste tye van die jaar. Foto: Johan Strasheim