Foto van die Week: 16 Mei 2025
Katrina, die 1-jarige bruin skaaphond, maak seker dat die lusern wat gebaal word op standaard is op die plaas, Die Denne, buite Oudtshoorn. Sy kry haar naam vanaf die bekende Afrikaanse lied, Sê vir my Katrina - gesing deur Wynand Strydom.
Foto: Ebon le Roux