Foto van die Week Dié pragtig beligte foto van pers blommetjies naby ’n windpomp is deur die Oudtshoorn-fotograaf SC Pienaar geneem. 08/06/2020