Foto van die week: 13 Junie 2025

Hierdie oulike skape is deur Higgo Jacobs net buite Oudtshoorn afgeneem. “Ek dink sommer ek moet ’n vetrib koop en ’n staanrib braai,” spot hy. Gelukkig het hulle snoesige warm woljasse aan om hul teen die winterkoue te beskerm. Foto: Higgo Jacobs

Geborg deur: