Foto van die Week 09/12/2019 Konsentrasie soos min! Dié oulike meisietjie is onlangs in die omgewing van Rosevalley raakgekiek waar sy met groot toewyding los stukkies plankies versamel het om huis toe te neem. Foto: Angelique Erasmus