Foto van die Week

SNEEU EN DIE SWARTBERGPAS. Die pragtige foto met sneeu in die voorgrond is deur Zelona Fourie vanaf die Swartberge in die rigting van Oudtshoorn geneem.