Foto van die Week 07/04/2019 ORANJE AALWYNE IN DIE WINTER!Die aalwyne blom tans – ten spyte van die strawwe droogte – in die Klein Karoo, al kry van hulle sigbaar swaar. Die foto is die naweek deur Schalk le Roux in die Lategansvlei-omgewing buite Oudtshoorn geneem.