Foto van die week

Die herfs is hier met blare wat oral in die Klein Karoo vergeel en verbruin, of in skakerings van rooi aan bome hang. Die foto is in ’n tuin in Oudts­hoorn geneem. Foto: Liesel le Roux