Foto van die Week

Bea Strydom (8) ry met haar fiets in die veld suid van die Oudtshoorn Lughawe met die skilderagtige donderwolke van ’n storm wat van De Rust se rigting opsteek. Die foto is vroeg in Desember om 18:30 geneem. Foto: Piet Strydom