Leefstyl

’n Millenium-mamma en haar ma

Deur Angelique Erasmus TYE het beslis verander van hoe vroue deesdae hul kinders grootmaak en hoe hul ma’s en oumas op hul beurt hul kinders grootgemaak het. Een ding is…


Op 17 jaar 17de in SA

Deur Angelique Erasmus ’N 17-JARIGE Oudtshoorniet, Leras van Zyl, het binne ’n jaar van die 117de na die 17de plek op die algehele ranglys van SA Jaggeweerskiet geklim. Dié graad…



Bly fiks en beveg Parkinsons

Deur Higgo Jacobs “EK het gevind dat, hoe fikser ek is, hoe beter is my balans. Fietsry spesifiek bied beter resultate as enige ander sportsoort.” Dit is die raad van…



Wenke vir gespesialiseerde harebehandelings

Deur Angelique Erasmus MILJOENE rande word jaarliks bestee by haarkappers en aan tuisprodukte. Marguerite Botha van Hair Inc gee vandeesweek wenke oor nuwe gespesialiseerde harebehandelings. Haarkleur, nuwe modieuse style, spesiale haarvoedings,…




Die begin van Valentyn …

Deur Angelique Erasmus EEN keer per jaar word die mensdom gebombardeer met hartjies, kupido’s, blomme, poppies in koppies en alle denkbare skakerings van pienk, pers en rooi. Dis soos ’n…