Kuns en Kultuurfees in September gehou

Die wiele is aan die rol vir vanjaar se kuns- en kultuurfees wat deur die Oudtshoorn Christelike Jeugforum (OCJF) aangebied word. Op die foto is lede van die reëlingskomitee wat tydens ’n vergadering met alle rolspelers verkies is. Van links staan  Ray Carstens (Oudtshoorn Jeugkafee), Nagilene  Esterhuizen  (Suff), Philip Seroux (projekbestuurder van die OCJF), Pat Sambo (Saffie), Jonathan Serfontein (Suff),  Charmaine  Meyer (CapeNature), Willie Arnoldus, sers Shumeila Lewis (SAPD) en Franklin Booysen (Oudtshoorn Munisipaliteit). Afwesig was Pat Blaauw (Oudtshoorn Munisipaliteit). Vanjaar se fees word op 24 en 25 September op die Bridgton Sportgronde gehou.  Foto: Garnettt Wicomb