Foto van die Week 11/29/2018 Sonlig én reën in die Klein Karoo! Die foto is verlede Dinsdag in die Oudtshoorn-omgewing geneem toe sagte reën uitgesak het terwyl die laatmiddagson deur die wolke geloer het. Foto: Angelique Erasmus