Gesoek 09/14/2017 ACVV George is op soek na Ricardo Ntwanambi van Riemvasmaak in verband met sy minderjarige seun. Skakel Ninke Stanley by 044 874 2030 indien u inligting het.