Wenners van Oudtshoorn Rolbal sakeliga vir Maart 2023
Die wenners van die Oudtshoorn Rolbalklub se sakeliga, wat Woensdag 22 Maart tot ’n einde gekom het, was die Du Plessis Volkswagen-span. Tydens die prysuitdeling is van links Rudi Venter (klub-pesident), Morné Du Plessis, Belinda Du Plessis en EP du Plessis; Nadine Christians verteenwoordig een van die borge, Nashua. Foto verskaf