Tarren Jullies vinnigste by virtuele Parkrun

TARREN JULLIES was Saterdag 14 November weer die algehele wenner van die weeklikse virtuele Oudtshoorn Parkrun met haar tyd van 23 min 59 sek vir die 5 km-wedloop.

Albertus Kennedy (26:11) was die tweede vinnigste met Johann Coetzer (26:29) in die derde plek.

Die tye van die ander deelnemers aan die 13de virtuele Parkrun is soos volg: Francois le Roux (26:40), Conrad Jullies (26:48), Abraham Hendricks (27:14), Henry Carstens (28:08), Bart Saaiman (28:16), Annemarie Le Roux (29:39), Rudolph Clench (31:48), Hildegard Bruwer (34:43), Helena Smit (35:15), Belinda Muller (35:52), Betsie Colyn (36:20), Sylvia Le Roux (36:57), Hestia Burger (37:16), Gertruida Roux (40:15), Geraldine Loftie-Eaton (43:28), Garnett Wicomb (45:37), Echbert Le Roux (55:04), en Deon Jacobs (56:00). (Deur Garnett Wicomb)