SWD KFC Provinsiale Minikrieketfees

’n Jong krieketspelertjie looi die bal tydens die SWD KFC Provinsale Minikrieketfees wat onlangs op die Bridgton Sportsgronde op Oudts­hoorn plaasgevind het. Sowat 800 spelers van 60 skole het aan die fees deelgeneem.