Die opgewonde span van Spring Roses, wat tans tweede op die punteleer van die SWD Presidentsliga is, nadat hulle Saterdag vir All Blacks op die Bridgton Sportgronde met 25-20 geklop het. Die halftydtelling 13-13 was. Hulle het tot dusver sewe van hul nege wedstryde vanjaar gewen. Foto: Ebenezer Titus