DIE Oudtshoorn Rolbalklub het na aanleiding van die nuwe inperkingsmaatreëls veranderinge aan die reëlings rondom die sakeliga aangebring.
Die liga sal nou op Woensdagaande deur spanne van vier gespeel word.
Vir verdere besonderhede en navrae, kontak gerus vir Jan van Niekerk by 083 731 6869.
Sakeliga verander
