Rolbal-sakeliga se nuwe wenners gekroon

Die wenspan van die Oudtshoorn Rolbalklub se sakeliga, wat verlede Woensdag 12 November tot ’n einde gekom het, is die James King & Badenhorst-span. Die borg van die liga was BP Winston Linford Motors. Tydens die prysuitdeling is die volgende van links af: Morne Janse van Rensburg, Thurston Louw, James King, Imke Linford (BP Winston Linford Motors), Zac Lipschitz en Ben Kriek. Foto: Malissa Spies