Posduif-wedvlugte sprei vlerke op Drie Susters

DIE posduif-wedvlugseisoen is weer op dreef, en beide die Oudtshoorn (OPK) en Klein Karoo (KKPK) posduifklubs kon Sondag (12 Julie) weer hul vlerke op Drie Susters in die Noord-Kaap gaan sprei.

OPK Jaaroud-afdeling se uitslae is: Johan de Jager Nigh – 1; Jurie Geldenhuys – 2, 4 en 6; Raubenheimer Broers – 3 en 5.

OPK Ope-afdeling se uitslae is: Jurie Geldenhuys – 1 en 5; Johan de Jager Nigh – 2 en 9; Raubenheimer Broers – 3, 4, 6, 10 en 11; Okkie Olivier – 7 en 8.
KKPK Jaroud-afdeling se uitslae is: Cobus van der Merwe – 1, 2, 3, 4, 5, 8, 12 en 13; Hannes Smit – 6, 15 en 16; Tobie Ellis – 7, 11 en 14; George Erasmus – 9; Alvan Fourie – 10.

KKPK Ope-afdeling se uitslae is: Cobus van der Merwe – 1, 2, 3, 5, 6, 7, 8, 19 en 20; Tobie Ellis – 4, 9 en 18; George Erasmus – 10, 11, 12, 13, 14, 15 en 16; Dirk Greeff – 17. (Deur Stefan Skapie Goosen)