Oudtshoorn Rolbalklub se vroue-driespelkampioenskappe vir 2020

Die wenners van die Oudtshoorn Rolbalklub se vroue-driespelkampioenskap vir 2020 is van links Jo-Anne Reynolds, Zinobia Koegelenberg en Christa Hanekom. Foto: Alewyn Hanekom